DieBoeing B-50 Superfortress strategiesebomwerper is 'n na-Tweede Wêreldoorlogse hersiening van dieBoeing B-29 Superfortress, toegerus met kragtiger Pratt & Whitney R-4360 radiale enjins, 'n sterker struktuur, 'n langer stertvin, en ander verbeterings. Dit was die laaste suierenjin-bomwerper deurBoeing ontwerp en gebou vir dieAmerikaanse Lugmag. Dit is nie so goed bekend as sy direkte voorganger nie, maar die B-50 was vir byna 20 jaar in die Amerikaanse Lugmag se diens.
Na hul primêre diens met die Strategiese Lugkommandement geëindig het, is B-50 vliegtuie omgebou na lugtenkers vir die Taktiese Lugkommandement (KB-50), en as weerverkenningsvliegtuig (WB-50) vir die Lugmag se weerdiens. Beide die tenker- en orkaanjagterweergawes is in Maart 1965 uit diens onttrek weens metaalmoegheid, en roes is ook gevind aan die wrak van KB-50J 48-065, wat op 14 Oktober 1964 neergestort het.
- Bowers, Peter M. (1989).Boeing aircraft since 1916 (3rd uitg.). London: Putnam. pp. 345–352.ISBN 0851778046.
- Grant, R.G. and John R. Dailey.Flight: 100 Years of Aviation. Harlow, Essex, UK: DK Adult, 2007.ISBN 978-0-7566-1902-2.
- Jones, Lloyd S.U.S. Bombers, B-1 1928 to B-1 1980s. Fallbrook, California: Aero Publishers, 1974, First edition 1962.ISBN 0-8168-9126-5.
- Knaack, Marcelle Size.Encyclopedia of U.S. Air Force Aircraft and Missile Systems: Volume II: Post-World War II Bombers, 1945–1973. Washington, DC: Office of Air Force History, 1988.ISBN 0-16-002260-6.
- Knaack, Marcelle Size.Post-World War II Bombers. Washington, D.C.: Office of Air Force History, 1988.ISBN 0-912799-59-5.
- Peacock, Lindsay. "The Super Superfort".Air International, Vol. 38, No 4, April 1990, pp. 204–208. Stamford, UK: Key Publishing. ISSN 0306-5634.
- Swanborough, F.G. and Peter M. Bowers.United States Military Aircraft since 1909. London: Putnam. First edition 1963.
- Willis, David. "Warplane Classic: Boeing B-29 and B-50 Superfortress".International Air Power Review, Volume 22, 2007, pp. 136–169. Westport, Connecticut: AIRtime Publishing. ISSN 1473-9917.ISBN 978-1-88058-893-2.
 | Hierdie lugvaartartikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei. |