Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Boeginees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Boeginees
Basa Ugi, ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ
Gepraat in:Vlag van Indonesië Indonesië 
Gebied:Suidoos-Asië
Totale sprekers:5,5 miljoen[1]
Taalfamilie:Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Kern-Maleis-Polinesies
   Suid-Sulawesi
    Boeginees 
Skrifstelsel:Latynse alfabet (algemeen)
Lontara-skrif (opsioneel)
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:bug
ISO 639-3:bug 
Verspreiding van Boeginees
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die woord "Basa Ugi" in Lontara-skrif

Boeginees (Basa Ugi, ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ; letterlik: "taal van Boegi/Oegi") is 'nMaleis-Polinesiese taal wat inSuidoos-Asië op die eilandSulawesi vanIndonesië gepraat word. Die taal word tans deur sowat 5,5 miljoen mense gepraat, hoofsaaklik Boeginese, en word met dieLatynse alfabet of dieLontara-skrif geskryf.

Boeginees was eens saam metJavaans enMaleis een van die tale van dieKaapse Maleiers inSuid-Afrika, toe hulle na die stigting vanKaapstad deur dieVerenigde Oos-Indiese Kompanjie vanNederlands-Indië na dieNederlandse Kaapkolonie gebring is, maar dit is eers deurNederlands vervang en het later totAfrikaans ontwikkel.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bugis" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Desember 2019. Besoek op31 Augustus 2018.
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inBoeginees
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Boeginees&oldid=2742822"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp