BitTorrent (afgekort naBT) is a kommunikasieprotokol vireweknienetwerklêerdeling wat gebruik word omdata en elektroniese lêers oor die internet te versprei.
BitTorrent is een van die mees algemene protokolle vir die oordrag van groot lêers, soos digitale video lêers of digitale klank lêers. Dit is beraam dat eweknienetwerke ongeveer 43% tot 70% van alle internetverkeer uitmaak (afhangende van ligging) vanaf Februarie 2009.[1] In Februarie 2013, was BitTorrent verantwoordelik vir 3.35% van alle wêreldwye bandwydte, meer as die helfte van die 6% van die totale bandwydte toegewyd aan lêerdeling.[2]
↑Schulze, Hendrik; Klaus Mochalski (2009)."Internet Study 2008/2009"(PDF) (in Portugees). Leipzig, Germany: ipoque. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 1 April 2014. Besoek op3 Oktober 2011.Peer-to-peer file sharing (P2P) still generates by far the most traffic in all monitored regions – ranging from 43% in Northern Africa to 70% Eastern Europe.