Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bis is 'n afkorting vir "binêre syfer". Dit is die kleinste brokkie inligting indigitale elektronika. Die waarde word gewoonlik uitgedruk as 0 of 1, maar dit kan deur enigiets voorgestel word, bv. aan of af, positief of negatief, ens. Alles wat 'n rekenaar doen, word opgebreek in klein operasies wat bisse manipuleer. 'n String bisse word 'ngreep genoem. Volgens die ISO/IEC 2382-1:1993-standaard bestaan 'n greep uit 8 bisse.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bis&oldid=2541575"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp