Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Birkhall

Koördinate:57°01′43″N3°04′26″W / 57.0287°N 3.0740°W /57.0287; -3.0740
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uitsig oor Birkhall

Birkhall (van dieSkotseBirk Haugh, Berkeboom-rivierweiland[1]) is ’n koninklike landgoed van 210 km² op Royal Deeside inAberdeenshire,Skotland.[2]

Die herehuis op die landgoed is in 1715 gebou[3] en het aan die Gordon-familie behoort. In 1849 hetprins Albert, die prinsgemaal vankoningin Victoria, dit gekoop.[3] Dit het in 1930 die Deeside-tuiste vankoningin Elizabeth, die koninginmoeder, geword en later vanCharles III. Hy het sy tweede wittebrood hier deurgebring.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is vertaal uit dieEngelse Wikipedia
  1. Plekname van die Nasionale Cairngorms-park
  2. "Birkhall" (in Engels). Die Prins van Wallis. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 28 Oktober 2012. Besoek op7 Februarie 2012.
  3. 3,03,1"HELLO!" (in Engels). Hellomagazine.com. 18 Maart 2005.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op7 Februarie 2012.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.

57°01′43″N3°04′26″W / 57.0287°N 3.0740°W /57.0287; -3.0740

Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
Bewoon
Histories
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Birkhall&oldid=2524022"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp