Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bioom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die planeetAarde.

'nBioom is die versamelingfauna enflora wat in 'nhabitat leef en 'n bepaaldetopografie op dieaarde beset. Die verspreiding van fauna en flora word bepaal deur die heersendeklimaat engeografiese omstandighede. Dit staan ook as vegetasiegordels bekend.

Die ses primêre biome is:

  1. tropiese bosse
  2. loofbosse
  3. naaldbosse
  4. graslande
  5. woestyne
  6. toendra's

Daar is egter ook subvariasies, soostropiese reënwoude binne tropiese bosse of mikrobiome soos dierisosfeer.

Biome wereldwyd, gedefinieer volgens vegetasie

██ Yskappe enpoolwoestyne██ Toendra██ Taiga██ Loofbos

██ Steppe██ Subtropiese reënwoud██ Mediterreense vegetasie██ Moessonbos

██ Sandwoestyn██ Rotsgrond██ Droë steppe██ Woestyn

██ Grassavanne██ Boomsavanne██ Subtropiese droog bos██ Tropiese reënwoud

██ Alpinetoendra██ Newelwoud

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bioom&oldid=2516899"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp