Bimmen | |
|---|---|
Stadsdeel | |
Katolieke St. Martinuskerk | |
| Koördinate:51°51′31″N6°4′5″O / 51.85861°N 6.06806°O /51.85861; 6.06806 | |
| Land | |
| Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
| Distrik | Kleef |
| Stad | Kleef |
| Eerste verwysing | 891/892 |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 2,09 km2 (0,81 vk. myl) |
| Hoogte | 12 m (39 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 170 |
| • Digtheid | 81/km2 (210/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
| • Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
| Poskode | 47533 |
| Skakelkodes | 0 28 21 |
Bimmen is 'n plat landboudorp in die weste van dieDuitse deelstaatNoordryn-Wesfale, wat tot die munisipaliteitKleef behoort. Bimmen lê langs die suidelike oewer van dieRyn en naby dieNederlandse dorpMillingen aan de Rijn. Die dorp het sowat 170 inwoners en beslaan 2,09 km².
Bimmen is die eerste keer in891/892 beskryf maar was reeds langer bewoon. Diekatolieke St. Martinuskerk dateer terug tot die 12de eeu.