Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bhoetan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Koninkryk Bhoetan
འབྲུག་རྒྱལ་ཁབ་
Druk Gyal Khap (Dzongkha)
Vlag van BhoetanEmbleem van Bhoetan
VlagEmbleem
Volkslied:Druk tsendhen
(Dzongkha vir: "Die Donderdraak Koninkryk")
Ligging van Bhoetan
HoofstadThimphu

27°28′N89°39′O / 27.467°N 89.650°O /27.467; 89.650

Grootste stadThimphu
Amptelike taleDzongkha
RegeringUnitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Jigme Khesar Namgyel Wangchuck
Tshering Tobgay
Onafhanklikheid
Vorming
• Unifikasie van Bhoetan
• Desi-administrasie
Wangchuck-dinastie
• Indo-Bhoetan-Verdrag
• Grondwetlike monargie


1616–1634
1650–1905
17 Desember1907
8 Augustus1949
18 Julie2008
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
38 394[1][2] km2  (133ste)
14 824 myl2
1,1
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2022-sensus
 -Digtheid
 
777 486[3][4] (165ste)
727 145[5]
19,3 / km2 (162ste)
50,0 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$11,558 miljard[6] (166ste)
$14 920[6](95ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$2,860 miljard[6] (178ste)
$3 692[6](124ste)

MOI (2021) 0,666[7] (127ste)  – medium
Gini (2022)28,5[8] – laag
GeldeenheidNgultruma (BTN)
Tydsone
 -Somertyd
BTT (UTC+06:00)
nie toegepas nie (UTC+06:00)
Internet-TLD.bt
Skakelkode+975
a. DieIndiese roepee is ook 'n wettige betaalmiddel.

Bhoetan (Dzongkha: འབྲུག་ཡུལ་,Druk Yul), amptelik dieKoninkryk Bhoetan (འབྲུག་རྒྱལ་ཁབ་,Druk Gyal Khap), is 'nlandingeslote land inSuid-Asië. Dit is landgebonde tussen dieVolksrepubliek China in die noorde enIndië in die suide, met dieHimalaja in die weste en word deur die Indiese deelstaatSikkim vanNepal geskei. Die land is 'n demokratiesegrondwetlike monargie, nadat die vorige koning, Jigme Singye Wangchuck, in 2005 bekend gemaak het dat die land van 'nabsolute monargie gaan oorskakel. Die eerste verkiesing is in 2008 gehou.[9] Bhoetan beslaan 'n oppervlakte van 38 394 km² en het 'n bevolking van 777 486 in 2022 gehad.

Nasa-Satellietbeeld van Bhoetan
Kaart van Bhoetan

Bhoetan is na 'nburgeroorlog in die 19de eeu onder dieWangchuck-dinastie verenig en het politieke bande met dieBritse Ryk gevestig. Bhoetan is nooit deurBrits-Indië beheer nie en het as 'n bufferstaat tussen die Britse besetting in die suide en dieChinese Keiserryk in die noorde gedien, saam met die onafhanklike Himalaja-koninkryke Sikkim en Nepal verder wes. Die land sehoofstad en grootste stad isThimphu. In 1988 is Dzongkha as amptelike landstaal verklaar. Die grootste persentasie van die bevolking isBoeddhiste met ongeveer 25%Hindoes.

Bhoetan beskik oor vrugbare valleie en grasvlaktes. Dieklimaat in die suide is tropies terwyl die noorde bergagtig en koud is. Die meeste inwoners van die land boer metbeeste ofjakke (Engels:yaks). Die land is vanlandbou, bosbou,toerisme afhanklik en die verkoophidroëlektriese krag aan Indië.

Bhoetan is ook bekend vir die ontwikkeling van die konsepbruto nasionale geluk (BNG).[10]Boogskiet word as die land se nasionalesportsoort beskou,[11][12] terwylkrieket in onlangse jare ook sterk groei ervaar het, veral weens die gewildheid daarvan op dieIndiese subkontinent.

Nasionale simbole

[wysig |wysig bron]
  • Die takin is Bhoetan se nasionale dier
    Dietakin is Bhoetan se nasionale dier
  • Die raaf is Bhoetan se nasionale voël
    Dieraaf is Bhoetan se nasionale voël
  • Die Bhoetaanse sipres (Cupressus cashmeriana) is Bhoetan se nasionale boom
    Die Bhoetaanse sipres (Cupressus cashmeriana) is Bhoetan se nasionale boom
  • Die meconopsis is Bhoetan se nasionale blom
    Die meconopsis is Bhoetan se nasionale blom

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"9th Five Year Plan (2002–2007)"(PDF). Royal Government of Bhutan. 2002. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 4 Maart 2016. Besoek op8 Augustus 2014.
  2. (en)"National Portal of Bhutan". Department of Information Technology, Bhutan. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 22 November 2012. Besoek op8 Augustus 2014.
  3. (en)"World Population Prospects 2022".Verenigde Nasies. Besoek op2 Februarie 2024.
  4. (en)"World Population Prospects 2022: Demographic indicators by region, subregion and country, annually for 1950-2100".Verenigde Nasies. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 6 Maart 2023. Besoek op2 Februarie 2024.
  5. (en)"Bhutan". City Population. Besoek op2 Februarie 2024.
  6. 6,06,16,26,3(en)"Bhutan".Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2023. Besoek op2 Februarie 2024.
  7. (en)"Human Development Report 2021/2022"(PDF). United Nations Development Programme. 2021. Besoek op2 Februarie 2024.
  8. (en)"Gini Index – Bhutan".Wêreldbank. Besoek op2 Februarie 2024.
  9. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,ISBN 978-1-77578-243-8
  10. (en)"Bhutan's Gross National Happiness Index | OPHI".www.ophi.org.uk. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 25 Januarie 2019. Besoek op11 November 2018.
  11. (en)"National Symbols".Bhutan Portal8. Regering van Bhoetan. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 13 November 2012. Besoek op21 Julie 2008.National Game: The national sport of Bhutan is archery.
  12. (en)"THE NATIONAL SPORT OF BHUTAN".Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op11 November 2018.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Artikels oor Bhoetan 
Geskiedenis
Geografie
Subdivisies
Politiek
Ekonomie
Kultuur
Demografie
Lande en gebiede inAsië
Lande
Omstrede gebiede
Afhanklike gebiede
Australië
Verenigde Koninkryk
Volksrepubliek China
Lande van
1. Landdeels inAfrika. 2. Land deels inEuropa. 3. Geografies inAsië, maar gereeld beskou as deel vanEuropa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bhoetan&oldid=2731225"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp