| Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot dieMenseregte-artikel bespreek word. Hierdie bladsy isnie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. | |||
|
| Artikelriglyne | |
Daaglikse bladtrekke van Menseregte 'n Grafiek sou hier vertoon word, maargrafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek bypageviews.wmcloud.org. |
Ek weet dit word algemeen aanvaar dat die United Nations na Verenigde Nasies vertaal moet word, maar die Verenigde Nasies se Inligtingsdiens in Pretoria se Afrikaanse weergawe van hul Handves vertaal dit met Verenigde Volke. Moet ons dalk 'n versoek rig dat dit aangepas word? Ek het terloops 'n spelfout in die Afrikaanse weergawe van dieUniversele Verklaring van Menseregte raakgesien en 'n versoek gestuur dat dit reggestel word. --RM07:43, 5 Oktober 2007 (UTC)
During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version:. --RobotJcb (kontak)17:46, 12 September 2009 (UTC)
Dit is opmerklik dat daar geen verwysing na die belangrikste dokument waarop die Deklarasie van Menseregte gebaseer was ingesluit is nie. Dit is so tese n kopie van die oorspronklike Franse dokument wat nie net vir Franse burgers geskryf is nie. -- Jacques
Daar kort 'n kritiek aan die konsep van menseregte en die onderskeie verklarings ontrent dit. --154.69.0.17018:47, 23 April 2017 (UTC)