Periode/ sisteem | Epog/ serie | Tydsnede/ etage | M. jaar gelede | ||
---|---|---|---|---|---|
Paleogeen | Paleoseen | Danium | jonger | ||
Kryt | Laat | Maastricht | 66,0–72,1 | ||
Campanium | 72,1–83,6 | ||||
Santonium | 83,6–86,3 | ||||
Coniakium | 86,3–89,8 | ||||
Turonium | 89,8–93,9 | ||||
Senomanium | 93,9–100,5 | ||||
Vroeg | Albium | 100,5–~113,0 | |||
Aptium | ~113,0–~125,0 | ||||
Barremium | ~125,0–~129,4 | ||||
Hauterivium | ~129,4–~132,9 | ||||
Valanginium | ~132,9–~139,8 | ||||
Berriasium | ~139,8–~145,0 | ||||
Jura | Laat | Titonium | ouer | ||
Die verdeling van die Kryt (IKS). |
DieBerriasium is die eerstechronostratigrafieseetage sowel asgeologiese tydsnede van onderskeidelik diesisteem enperiodeKryt (serie/epog Vroeë Kryt). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die tydperk was van sowat 145 tot 139,8 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur dieTitonium en gevolg deur dieValanginium.
Die Berriasium is genoem na Berrias in dieFransedépartementArdèche.
Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van dieammonietBerriasella jacobi en die bokant deur die eerste voorkoms van dieCalpionellidaeCalpionellites darderi en die ammonietThurmanniceras pertransiens.