Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Berkshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Berkshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Berkshire
Oppervlakte1 262 km²
Bevolking863 800 (2011)
Bevolkingsdigtheid684 inw./km²
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Wes-Berkshire
  2. Reading
  3. Wokingham
  4. Bracknell Forest
  5. Windsor and Maidenhead
  6. Slough

Berkshire (uitgespreek /ˈbɑrkʃər/) is 'ngraafskap in die suide vanEngeland, in dieVerenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede vanReading,Slough enWindsor. Berkshire het 'n bevolking van 863 800 in 2011 gehad en is dus die 26ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van Engeland
Vlag van Engeland
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Berkshire&oldid=2447232"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp