Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bengaals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sienBengale (volk).
Bengaals, Bengali
বাংলাBangla 
Uitspraak:[ˈbaŋla]
Gepraat in:Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:190 miljoen (moedertaal)
19 miljoen (tweede taal in Bangladesj)[1] 
Rang:6
Taalfamilie:Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Assamees–Bengaals
     Bengaals, Bengali 
Skrifstelsel:Bengaalse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Indië Indië[2]

Vlag van Sierra Leone Sierra Leone

Gereguleer deur:Vlag van Bangladesj Bangla Academy
Vlag van Indië Paschimbanga Bangla Akademi
Taalkodes
ISO 639-1:bn
ISO 639-2:ben
ISO 639-3:ben 
Verspreiding van Bengaals
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Bengaals ofBengali (বাংলা,Bangla, [ˈbaŋla],luister(hulp·inligting)) is 'nIndo-Ariese taal wat deur sowat 250 miljoen mense inBangladesj,Indië enNepal gepraat word. Bengaals is dieamptelike taal van Bangladesj, een van dieamptelike tale vanIndië naasEngels enHindi en van dieIndiese deelstateTripura enWes-Bengale. Bengaals is naas Hindi die tweede belangrikste inheemse taal in Indië en wêreldwyd die sesde belangrikstetaal. Bengaals is nou verwant aanAssamees en word in dieBengaalse alfabet geskryf, 'nBrahmi-skrif uit dieIndiese skriffamilie.

Die woord "Bangla" in Bengaalse skrif
Bengaalssprekende gebied rondom die wêreld:

   Bengaals met moedertaalsprekers beklee uitsluitlike amptelike en nasionale taal status

   Bengaals met moedertaalsprekers beklee een van die amptelike tale-status

   Groter diaspora van Bengaalssprekers (+100 000)

   Kleiner diaspora van Bengaalssprekers (+10 000)

Ter herdenking van Bangladesj se 5 000 soldate binne die vredesmag inSierra Leone na dieburgeroorlog het president Ahmad Tejan Kabbah Bengaals in Desember 2002 tot dié land se tweede amptelike taal naas Engels verklaar.[3][4][3]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bengali".Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020. Besoek op25 Augustus 2018.
  2. (en)"The Constitution of India"(PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 9 September 2014.
  3. 3,03,1(en)"Sierra Leone makes Bengali official language".Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013. Besoek op29 Desember 2002.
  4. (en)Zahurul Alam (27 Desember 2002)."Bangla Made One of The Official Languages of Sierra Leone".

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inBengaals
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Amptelike tale
Vlag van Indië
Nasionale tale
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bengaals&oldid=2737185"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp