Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Behistoen-inskripsie

Koördinate:34°23′26″N47°26′9″O /34.39056°N 47.43583°O /34.39056; 47.43583
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Behistoen-inskripsie*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Ligging van Behistoen-inskripsie op 'n kaart (Iran)
Behistoen-inskripsie
Behistoen-inskripsie
Posisie van die Vryheidstandbeeld in Iran
Koördinate:34°23′26″N47°26′9″O /34.39056°N 47.43583°O /34.39056; 47.43583
LandeVlag van Iran Iran
TipeKultuur
Kriteriaii, iii
Verwysings1222
StreekAsië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie2006 (30steSessie)
*Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

DieBehistoen-inskripsie (Persies: بیستون,Oud-Persies:Bagastana, letterlik "die plek van god", ookBistun ofBisutun) is 'n veeltalige inskripsie op 'n kranswand naby Behistoen inIran wat tydens die bewind vanDarius I van Persië tussen 522-486 v.C. gekerf is. Dit bestaan uit drie identiese tekste in Oud-Persies, Babilonies ('n vorm vanAkkadies) enElamities. Dit sluit 'n outobiografie van Darius I in en beskryf politieke gebeurtenisse van diePersiese Ryk.

Die Behistoen-inskripsie het 'n baie belangrike rol gespeel in die ontsyfering vanwigskrif en is van soortgelyke belang vir modernetaalwetenskappe as dieRosettasteen vir die ontsyfering vanEgiptiese hiërogliewe. Dit is in 2006 deurUNESCO aswêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Behistoen-inskripsie&oldid=2450983"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp