Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Beatboxing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Voorbeeld van beatboxing.
Biz Markie besig om te beatbox.
Shlomo besig om te beatbox.

Beatboxing is 'n tipe stemperkussie wat hoofsaaklik die kuns van die voortbring van polse, ritme en musikale klanke behels deur gebruik te maak van diemond,lippe,stem, en meer. Dit kan ooksang, stemweergawes van draaitafelisme, en die simulering van blaasinstrumente, strykinstrumente, en ander musikale instrumente insluit. Beatboxing word met die hiphopkultuur verbind, alhoewel dit nie tot hiphopmusiek beperk is nie.[1][2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. The History of Beatboxing, humanbeatbox.com
  2. D. Stowell and M. D. Plumbley,Characteristics of the beatboxing vocal style, Technical Report C4DM-TR-08-01, 2008.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Beatboxing&oldid=2663589"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp