Bataviane اورڠ بتاوى Orang Betawi | |
---|---|
![]() | |
Totale bevolking: | ca. 7 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | ![]() |
Taal: | Bataviaans (moedertaal) •Indonesies (omgangstaal) |
Geloofsoortuiging: | OorwegendIslam. Minderhede volgProtestantisme,Rooms-Katolisisme en Konfusianisme. |
Verwante etniese groepe: | Ander Indonesiese etniese groepe:Maleiers,Soendanese,Javane,Madoerese,Sjinese,Balinese en Indiese mense |
DieBataviane[2] (Bataviaans: اورڠ بتاوىOrang Betawi) is een van dieetniese groepe inIndonesië wat etniese betrekkinge metdie Maleiers,Soendanese enJavane het. In die algemeen bewoon die Bataviane dieDjakarta en die omliggende gebiede. Die Bataviane het die eerste keer in die 18de eeu verskyn as 'n gemeenskap van verskeie etniese groepe wat inBatavia gewoon het.