Periode/ sisteem | Epog/ serie | Tydsnede/ etage | M. jaar gelede | ||
---|---|---|---|---|---|
Paleogeen | Paleoseen | Danium | jonger | ||
Kryt | Laat | Maastricht | 66,0–72,1 | ||
Campanium | 72,1–83,6 | ||||
Santonium | 83,6–86,3 | ||||
Coniakium | 86,3–89,8 | ||||
Turonium | 89,8–93,9 | ||||
Senomanium | 93,9–100,5 | ||||
Vroeg | Albium | 100,5–~113,0 | |||
Aptium | ~113,0–~125,0 | ||||
Barremium | ~125,0–~129,4 | ||||
Hauterivium | ~129,4–~132,9 | ||||
Valanginium | ~132,9–~139,8 | ||||
Berriasium | ~139,8–~145,0 | ||||
Jura | Laat | Titonium | ouer | ||
Die verdeling van die Kryt (IKS). |
DieBarremium is ’nchronostratigrafieseetage sowel as ’ngeologiese tydsnede van onderskeidelik diesisteem enperiodeKryt (serie/epog Vroeë Kryt). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die tydperk was van sowat 129,4 tot 125 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur dieHauterivium, en gevolg deur dieAptium.
Die Barremium is in 1873 deur Henry Coquand genoem na Barrême in dieFransedépartementAlpes-de-Haute-Provence.
Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van dieammonieteSpitidiscus hugii enS. vandeckii, en die bokant deur die eerste voorkoms van die magnetiesechronosone M0r. Die etage word onderverdeel in 11 sones volgens die voorkoms van ammonietsoorte.