'n Kroeg in die gehuggie SmitshoekDie Carnisse Grienden
Barendrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsieZuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 49 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².
In 1836 is die munisipaliteite Oost-Barendrecht en West-Barendrecht onder die naam Oost- en West-Barendrecht saamgevoeg. Sedert 1886 word die munisipaliteit Barendrecht genoem.
Barendrecht lê in die midde van dieIJsselmonde-eiland en grens in die suide aan dieOu Maas-rivier en in die suidooste aan die opgedamdeWaaltje-rivier.