Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bank

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'nBank kan na een van die volgende verwys:

  • Bank, instelling wat finansiële dienste aan kliënte lewer.
  • Bloedbank, plek waar bloed vir oortappings bewaar word.
  • Databank, rekenaarkamer waar data gestoor word.
  • Drukbank, 'n toestel wat vir kragoefeninge gebruik word.
  • Sitbank, meubelstuk waarop twee of meer persone kan sit.
  • Saadbank, plek waar sade van plante bewaar word tot omstandighede vir ontkieming gunstig is.
  • Sandbank, afgeplatte verhoging van die bodem van byvoorbeeld 'n see.
  • Spermbank, plek waar sperm vir kunsmatige bevrugting bewaar word.
  • Werkbank, tafel waarop gewerk word.


Dit is ’ndubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.
Wys alle artikels waarvan die titelbegin met Bank ofmet Bank in die titel.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bank&oldid=2485417"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp