Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Bangkok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bangkok
กรุงเทพมหานคร

KaartVlag
Seël
 LandVlag van Thailand Thailand
 StreekSentraal-Thailand
 ProvinsieBangkok
 Koördinate13°45′N100°28′O /13.750°N 100.467°O /13.750; 100.467
 Gestig op21 April1782
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 568,737vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 September 2010)8 280 925
 - Bevolkingsdigtheid5 300/vk km
 - Metropolitaanse Gebied14 565 547
 TydsoneUTC +7
 BurgemeesterAswin Kwanmuang
 Amptelike webwerfbangkok.go.th
Bangkok se seremoniële naam in Thai-skrif en dietransliterasie daarvan

Bangkok (Thai: กรุงเทพมหานคร,Krung Thep; amptelik กรุงเทพมหานคร,Krung Thep Maha Nakhon [kruŋ tʰêːp máʔhǎː náʔkʰɔːn]luister(hulp·inligting); seremoniële naam: กรุงเทพมหานคร อมรรัตนโกสินทร์ มหินทรายุธยามหาดิลก ภพนพรัตน์ราชธานีบุรีรมย์ อุดมราชนิเวศน์ มหาสถานอมรพิมาน อวตารสถิต สักกะทัตติยะ วิษณุกรรมประสิทธิ์Krung Thep Maha Nakhon Amon Rattanakosin Mahinthara Yutthaya Mahadilok Phop Noppharat Ratchathani Burirom Udom Ratchaniwet Maha Sathan Amon Phiman Awatan Sathit Sakkathattiya Witsanukam Prasitluister(hulp·inligting)) is sedert21 April1782 diehoofstad vanThailand en is met 'n bevolking van 8,3 miljoen ook die grootste stad van dié land, met 12,6 persent van die nasionale bevolking.[1] In 2018 word die bevolking geskat ongeveer 10 miljoen mense. Ongeveer die helfte is migrante van ander Thaise provinsies.[2] Die stad is net noord van dieGolf van Thailand geleë. Suid van Bangkok mond dieChao Phraya in die Golf van Thailand uit.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Table 1 Population by sex, household by type of household, changwat and area"(PDF).The 2010 Population and Housing Census: Whole Kingdom. National Statistical Office. 2012. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 12 Maart 2019. Besoek op5 Januarie 2019.{{cite book}}:|website= ignored (hulp)
  2. Wangkiat, Paritta (15 Julie 2018)."Strong Cities Needed"(in Spectrum).Bangkok Post. Besoek op16 Julie 2018.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Vlag van Thailand
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanomstrede gebiede
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
aColombo is die kommersiële enSri Jayawardenepura Kotte die administratiewe hoofstad vanSri Lanka.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bangkok&oldid=2694646"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp