Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Baleariese See

Koördinate:40°0′N1°30′O / 40.000°N 1.500°O /40.000; 1.500
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Baleariese See

Nasa-Satellietbeeld van die Baleariese See

Kaart van die Baleariese See
Koördinate:40°0′N1°30′O / 40.000°N 1.500°O /40.000; 1.500
Ligging:Spanje
Soort:See van dieMiddellandse See
Eiland/e:Baleariese Eilande
Nedersettings:Barcelona,Ibiza-stad,Palma,Valencia

DieBaleariese See (Katalaans enSpaans:Mar Balear) ofIberiese See is 'nsee van dieMiddellandse See tussen dieBaleariese Eilande in die suide enSpanje in die noordweste. Die see grens in die noorde aanKatalonië, in die weste aan Valencia, in die suide aanFormentera en in die suidweste aanMajorka enMinorka.

Belangrikste nedersettings aan die see isBarcelona,Ibiza-stad,Palma enValencia.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Arktiese Oseaan
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Stille Oseaan
Suidelike Oseaan
Endoreïse bekken
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Baleariese_See&oldid=2409051"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp