Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Balearica

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Balearica
'nMahem
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Balearica

Brisson, 1760
Spesies

Balearica pavonina
Balearica regulorum

Sinonieme

Basityto

Balearica is 'n genus vanvoëls in die familie vankraanvoëls (Gruidae). Die genus omvat 2 spesies.[1]

Voëls in die genus kom vandag slegs inAfrika suid van dieSahara voor. Hulle is die enigste kraanvoëls wat hulneste in bome maak. Soos alle kraanvoëls vreet hulle insekte, reptiele en klein soogdiertjies.

Spesies

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).(en)


Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Balearica&oldid=2702315"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp