Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

BMW B58

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
   BMW B58-enjin
Oorsig
VervaardigerBMW
Produksietyd2015–tans
KonfigurasieInlynsessilinder
Afmetings
Inhoudsmaat3,0 L (2 998 cc)
Boorwydte82 mm
Slaglengte94,6 mm
Drukverhouding11.0:1
Massa139 kg
BlokAluminium
KopstukAluminium
Stelsels
KlepwerkingDOHC 4 kleppe per silinder met Valvetronic en dubbele VANOS
BrandstoftipePetrol
Superaanjaer48V elektriese stelsels (Aansitter/Generator)
TurboaanjaerEnkele tweelingveeg
BrandstofstelselDirekte inspuiting
SmeerstelselNat oliebak met waterhitteuitruiler
VerkoelingstelselWaterverkoel
BestuurstelselBosch Di-Motronic
Enjinlewering
Kraglewering240-375 kW
Wringkrag450-600 Nm
Plek in geskiedenis
VoorgangerBMW N55

DieBMW B58 is 'nturboaangejaagdeinlynsessilinder wat sedert 2015 vervaardig word.[1] Die B58 het dieN55 vervang en is in die F30 340i bekendgestel.[2]

Die B58 maak deel uit van BMW se nuwe modulêre enjinfamilie, waar al die enjins 'n verplasing van 500 cc per silinder het, in opvolging van die B38- en B48-enjin.[3]

Die B58-enjin is in 2016 aangewys as een van "Ward's 10 Best Engines" (geïnstalleer in die 340i),[4] en weer in 2017 (M240i),[5] 2019 (X5)[6] en 2020 (M340i).[7]

Die S58-enjin, wat vroeg in 2019 vrygestel is, is die hoëprestasie-weergawe van die B58.[8][9]

Modelle

[wysig |wysig bron]
EnjinKragWringkragJare
B58B30M0240 kW teen 5 500–6 500 opm450 Nm teen 1 380–5 000 opm2015–
250 kW teen 5 500 opm500 Nm teen 1 520–4 500 opm2016–
250 kW teen 5 500–6 500 opm450 Nm teen 1 380–5 200 opm2017–
265 kW teen 5 500–6 500 opm500 Nm teen 1 520–4 800 opm2016–
B58B30M1250 kW teen 5 000–6 500 opm500 Nm teen 1 600–4 500 opm2018–
B58B30C250 kW teen 5 000–6 500 opm
B58B30O1285 kW teen 5 000–6 500 opm
S58B30T0353 kW teen 6 250 opm600 Nm teen 2 600–5 950 opm2019–
375 kW teen 6 250 opm

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. DeMattia, Nico (28 Oktober 2015)."BMW's N55 engine will be missed, but the new B58 might be even better". BMWBlog. Besoek op20 Mei 2016.
  2. "BMW F30 LCI 340i".www.paultan.org.
  3. Meiners, Jens (22 April 2011)."BMW's New Three-, Four-, and Six-Cylinder Engine Family Detailed". CARandDriver. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 12 Mei 2016. Besoek op21 Mei 2016.
  4. Murphy, Tom (10 Desember 2015)."Electrics Charge Up 10 Best Engines List".wardsauto.com. Besoek op16 Mei 2020.
  5. Murphy, Tom (12 Desember 2016)."Seven Turbos, Three Hybrids Share Wards 10 Best Engines Honors".wardsauto.com. Besoek op16 Mei 2020.
  6. Murphy, Tom (14 Desember 2018)."2019 Wards 10 Best Engines: Gasoline, Diesel, Electrification Honored".wardsauto.com. Besoek op16 Mei 2020.
  7. Murphy, Tom (20 Desember 2019)."All-Inclusive List for 2020 Wards 10 Best Engines & Propulsion Systems".wardsauto.com. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 20 Desember 2019. Besoek op16 Mei 2020.
  8. "BMW F97 X3 M launching in 2019 with new S58 engine and 450 horsepower".www.bmwblog.com. Besoek op28 Desember 2017.
  9. "BMW Developing S58 Engine as S55 Successor, Will Debut in 2019 X3 M".www.autoevolution.com. Besoek op28 Desember 2019.


        BMW-enjins

Petrolenjins:B- en S-reeks:B38 |B58 |S65 |S85
M-reeks:M10 |M20 |M30 |M40 |M42 |M43 |M44 |M50 |M52 |M54 |M60 |M62 |M70 |M73 |
N-reeks:N20 |N26 |N40 |N42 |N43 |N45 |N46 |N52 |N53 |N54 |N55 |N62 |N63 |N73 |N74

Dieselenjins:M21 |M41 |M47 |M51 |M57 |M67 |N47 |N57 |B47 |B48 |B57

Wysig hierdie sjabloon
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=BMW_B58&oldid=2731168"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp