Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

BIOS

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n BIOS-vlokkie

BIOS, 'nakroniem virBasic Input/Output System, is 'n biblioteek met 'n stel basisinstruksies vir die eerste kommunikasie tussen diehardeware en diebedryfstelsel. Tydens die opbring van 'npersoonlike rekenaar, wanneer die bedryfstelsel nog nie gelaai is nie, is dit ook die enigesagteware wat beskikbaar is.

As 'n rekenaar aangeskakel word, voer die BIOS 'n POST-roetine (Power-On Self-Test) uit. As alles reg lyk, dra die BIOS beheer na die selflaaisektor (bootloader) oor om die bedryfstelsel te laai. Die selflaaisektor kan gewoonlik op die eerste sektor van 'n aanwesigehardeskyf gevind word.

Wikimedia Commons bevat media in verband metBasic Input Output System.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=BIOS&oldid=2775293"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp