Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Avionika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Radar en ander avionika in die neus van 'n Cessna Citation I/SP

Avionika verwys na al die elektroniese stelsels wat op vliegtuie gebruik word. Die woord is afgelei van die Engelse woordavionics, wat 'n vermenging vanaviation enelectronics is. Avionikastelsels sluit inkommunikasie,navigasie,radar, die vertoon en bestuur van veelvuldige stelsels en die honderde stelsels wat op vliegtuie aangebring is om individuele funksies te verrig. Dit kan so eenvoudig wees soos 'n soeklig vir 'n polisiehelikopter of so ingewikkeld soos die taktiese stelsel vir 'n vroeë waarskuwingsplatform in die lug.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Wragg, David W. (1973).A Dictionary of Aviation (first uitg.). Osprey. p. 47.ISBN 9780850451634.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Avionika&oldid=2691490"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp