Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Augsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Augsburg

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 DeelstaatBeiere
 Koördinate48°22′N10°54′O / 48.367°N 10.900°O /48.367; 10.900
 Stigting15 v.C.
 Stadstatus121
 Oppervlakte: 
 - Totaal146,93vk km
 Hoogte bo seevlak494 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2009)263 646
 - Bevolkingsdigtheid1 794/vk km
 - Metropolitaanse gebied830 000
 TydsoneUTC +1 (MET)
 -SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterEva Weber (CSU)
 Amptelike webwerfaugsburg.de

Augsburg (Frans:Augsbourg,Italiaans:Augusta,Latyn:Augusta Vindelicorum) is die tweede oudste stad (náTrier) inDuitsland. Met 'n bevolking van ongeveer 270 duisend is die stad ook die derde grootste inBeiere. Die stad lê in die suide van Duitsland, in die deelstaat Beiere. Die Historiese waterbestuur van Augsburg is in 2019 deurUnesco as 'nwêrelderfenisgebied gelys.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Augsburg&oldid=2686972"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp