![]() Audi TT Roadster | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Produksie | Mk1: 1998–2006, Mk2 2006–2014, Mk3: 2014-huidig |
Montering | Ingolstadt,Duitsland (bakwerk/onderstel)Győr,Hongarye (enjins en finale montering) |
Ontwerper | Peter Schreyer (8N) Walter de'Silva (8J) Dany Garand (8S)[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Bakstyl | Tweedeurkopee, 2-deur Roadster |
Uitleg | Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf of quattro vierwieldryf-op-aanvraag |
Platform | Volkswagengroep A platform series |
DieAudi TT is 'n klein tweedeursportmotor wat sedert 1998 bemark word deurAudi, 'n filiaal in dieVolkswagengroep. Dit was aanvanklik gemonteer deur die Audifiliaal Audi Hungaria Motor Kft. inGyőr,Hongarye, met bakdele wat gepers en geverf is by Audi se aanleg inIngolstadt.[2] Die prentjie het verander met die derde geslag, wat onderdele gebruik wat in sy geheel in die Hongaarse fabriek geproduseer word.[3]
![]() |
---|
Produksiemodelle:•A1•A2•A3•S3•A4•S4• RS4• A5•A6• S6• RS6• A7• S7• RS7•Q3•Q5•Q7• A8• S8•TT• R8 |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal. |