![]() Audi 50 in die Audiforum,Ingolstadt | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Audi NSU Auto Union AG |
Produksie | 1974-1978 180 812 gebou[1] |
Montering | Neckarsulm,![]() Wolfsburg (deur Volkswagen) |
Ontwerper | Claus Luthe |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Bakstyl | 3-deur luikrug |
Uitleg | Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Volkswagengroep A01 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 0.9 L (L), 1.1 L (LS) of 1.3 L(GLS) inlynviersilinder bonokas |
Ratkas | 4-ganghandratkas |
Lengte | 3510 mm |
Breedte | 1560 mm |
Hoogte | 1340 mm |
Asafstand | 2335 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | NSU Prinz |
Opvolger | Audi A1[2] |
Variante | Volkswagen Polo Mk1 |
DieAudi 50 (intern bekend as dieTyp 86) was 'n supermini ekonomiesemotor vervaardig in 1974-1978 deur dieDuitse vervaardigerAudi en is net inEuropa verkoop. Dit is twee of drie jaar na die Italiaanse Fiat 127 en die Franse Renault 5 bekendgestel, en was Duitsland se eerste bydrae tot die opkomende Europese "supermini" klas.[3]
Die Audi 50 is deur Audi NSU Auto Union AG by die voormalige NSU fabriek inNeckarsulm, Duitsland gebou en by die reuse Wolfsburgaanleg deur Volkswagen.[4] Die motor is ses maande later deur Volkswagen geherkenteken en as dieVolkswagen Polo Mk1 bemark, met 'n groter verskeidenheid enjins en ander opsies.[5] Die Volkswagen Polo is in September 1974[3] plaaslik in Duitsland van stapel gestuur en 'n paar maande later in uitvoermarkte, insluitend die Verenigde Koninkryk.
{{cite journal}}
:Cite journal requires|journal=
(hulp)![]() |
---|
Produksiemodelle:•A1•A2•A3•S3•A4•S4• RS4• A5•A6• S6• RS6• A7• S7• RS7•Q3•Q5•Q7• A8• S8•TT• R8 |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal. |