Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Astronomiese eenheid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'nAstronomiese eenheid (AE,Engels:AU) is die gemiddelde afstand tussen dieAarde en dieSon. Een astronomiese eenheid is gelyk aan sowat 150 miljoenkilometer. Die mees onlangse meting gee die presiese waarde as: 149 597 870,691 km.[1] Hierdie maat word insterrekunde gebruik om afstande in die ruimte aan te dui.

Voorbeelde

[wysig |wysig bron]
  • Pluto is 39,5 AE van die Son af.
  • Jupiter is 5,2 AE van die Son af.
  • Diemaan is 0,0026 AE van die Aarde af

Berekeninge

[wysig |wysig bron]
  • 1 AE = 149 597 870,691 kilometer
  • 1 AE = 8,317ligminute
  • 1 AE = 499ligsekondes
  • 1 ligjaar = 63 241 AE
  • 1parsek = 206 265 AE
  • 1 parsek = 3,262 ligjare

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. The International System of Units (SI), 8ste uitg., 2006
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Astronomiese_eenheid&oldid=1970775"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp