Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Arve

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arve
Die Arve naby Annemasse, Haute-Savoie.
Die Arve naby Annemasse, Haute-Savoie.
Die Arve naby Annemasse, Haute-Savoie.
OorsprongCol de Balme nabyChamonix-Mont-Blanc (Frankryk)
MondingRhône (Frankryk)
StroomgebiedSwitserland,Frankryk
Lengte102 km (63 myl)
Oorspronghoogte2 050 m (6 728 voet)
Mondinghoogte371 m (1 218 voet)
Gemiddelde afloop75 m³/s (2 649 ft³/s)
Stroomgebiedopp.2 060 km² (795 myl²)

DieArve is 'n rivier in dieFrans-SwitserseWes-Alpe met 'n lengte van 102 kilometer, wat by die Col de Balme in dieChamonixvallei ontspring en nabyGenève in dieRhône uitmond.

Die Arve inChamonix (Frankryk)

Talle bergstroompies mond in die Arverivier uit, waaronder ook die Arveyron, wat sy oorsprong in die Mer de Glace het. Die Arve loop byna heeltemaal deur die FransedépartementHaute-Savoie, met die uitsondering van die laaste kilometers van sy benedeloop in die Switserse kanton Genève. Die belangrikste dorpe, waardeur die Arve vloei, isChamonix, Les Houches, Sallanches, Cluses, Bonneville, Annemasse en uiteindelik Carouge in die kanton Genève, waar die rivier in die Rhône uitmond.

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Arve&oldid=1880567"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp