Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Aruba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Land Aruba
Land Aruba (Nederlands)
Pais Aruba (Papiaments)
Vlag van ArubaWapen van Aruba
VlagWapen
Volkslied:Aruba Dushi Tera
(Papiaments vir: "Aruba, lieflike land")

Koninklike volkslied:
Wilhelmus
Ligging van Aruba
HoofstadOranjestad

12°31′N70°2′W / 12.517°N 70.033°W /12.517; -70.033

Grootste stadOranjestad
Amptelike taleNederlands enPapiaments[1]
Regering


Monarg
• Goewerneur
Eerste minister
Unitêre parlementêre
verteenwoordigende demokrasie
onder 'ngrondwetlike monargie
Willem-Alexander
Alfonso Boekhoudt
Evelyn Wever-Croes
Onafhanklikheid
Outonomiteit
• Datum

binne dieKoninkryk van die Nederlande
1 Januarie1986
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
180[2] km2  
69 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - 2020-sensus
 -Digtheid
 
106 739[3] (180ste)
108 166[4]
560,4 / km2 (22ste)
1 451,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$5,449 miljard[5]
$49 627[5]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$3,633 miljard[5]
$33 094[5]

GeldeenheidFloryn (AWG)
Tydsone
 -Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD.aw
Skakelkode+297

Aruba (Nederlands: [aːˈrubaː] of [aːˈrybaː],luister(hulp·inligting);Papiaments: [aˈruba]), amptelik dieLand Aruba (Nederlands:Land Aruba; Papiaments:Pais Aruba), is 'neilandstaat in dieKaribiese See en behoort tot dieABC-eilande net noord vanVenezuela. Tot in 1986 het Aruba deel uitgemaak van dieNederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 1 Januarie 1986 'n outonome land binne dieKoninkryk van die Nederlande.[6]

Nasa-Satellietbeeld van Aruba
Kaart van Aruba

Dieamptelike tale is Nederlands en Papiaments (die volkstaal); ander tale wat gepraat word isSpaans enEngels. Diehoofstad en grootste stad isOranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 180 km² en het 'n bevolking van 106 739 in 2022 gehad.

Etimologie

[wysig |wysig bron]

Daar bestaan verskeie teorieë oor die oorsprong van die naam "Aruba":[7][8]

  • Van die SpaanseOro hubo wat beteken "daar was goud"[7]
  • Van die Eiland-Karibiese woordOruba wat beteken "goed geplaas"[7]
  • Van die Eiland-Karibiese woordeOra ("dop") enOubao ("eiland")[9]

Galery

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)Migge, Bettina; Léglise, Isabelle; Bartens, Angela (2010).Creoles in Education: An Appraisal of Current Programs and Projects. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company. p. 268.ISBN 978-90-272-5258-6.
  2. (nl)"Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op19 Mei 2015.
  3. (en)"Quarterly Demographic Bulletin 2022 (QDB0922)". Sentrale Kantoor vir Statistiek Aruba. September 2022. Besoek op10 Augustus 2023.
  4. (en)"Aruba". City Population. 1 Oktober 2020. Besoek op10 Augustus 2023.
  5. 5,05,15,25,3(en)"Aruba".Internasionale Monetêre Fonds. April 2023. Besoek op10 Augustus 2023.
  6. (en)"Status change means Dutch Antilles no longer exists".BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op10 Augustus 2023.
  7. 7,07,17,2(en)"Aruba".Central Intelligence Agency. Besoek op10 Augustus 2023.
  8. (en)"Historia di Aruba".Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2013. Besoek op28 Julie 2019.
  9. (en)Brushaber, Susan; Greenberg, Arnold (2001).Aruba, Bonaire & Curacao Alive!. Hunter Publishing, Inc. p. 38.ISBN 978-1-58843-259-9.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Vlag van die Koninkryk der NederlandeKoninkryk van die NederlandeWapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande:Aruba ·Curaçao ·Nederland ·Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe ·Flevoland ·Friesland ·Gelderland ·Groningen ·Limburg ·Noord-Brabant ·Noord-Holland ·Overijssel ·Utrecht ·Zeeland ·Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire ·Saba ·Sint Eustatius
Lande en gebiede inNoord-Amerika
Lande
Afhanklike gebiede
Frankryk
Koninkryk van Denemarke
Koninkryk van die Nederlande
Nederland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Lande van
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Aruba&oldid=2596357"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp