Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Argentynse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

DieArgentynse Grand Prix (Spaans:Gran Premio de Argentina) was 'n rondte van dieFormule Een-wêreldkampioenskap, met tussenposes gehou van 1953-1998, almal op dieselfde renbaan in Argentinië sehoofstadBuenos Aires. Hoewel dit nie meer op die Formule Een-kalender verskyn nie, het die wedren 'n lang en uiteenlopende geskiedenis. Die Argentynse president Juan Perón was self die dryfkrag agter die skepping van die baan, nadat hy die sukses van die land se eie Juan Manuel Fangio beleef het.

Jaarlikse wenners

[wysig |wysig bron]
No.6 uitleg (1995-1998)
No.15 uitleg (1974-1981)
No.9 uitleg (1971-1973)
No.2 uitleg (1953-1960)
JaarRenjaerVervaardigerBaanuitleg
1998Vlag van DuitslandMichael SchumacherVlag van ItaliëFerrariBuenos Aires No.6
1997Vlag van KanadaJacques VilleneuveVlag van Verenigde KoninkrykWilliams-Renault
1996Vlag van Verenigde KoninkrykDamon HillVlag van Verenigde KoninkrykWilliams-Renault
1995Vlag van Verenigde KoninkrykDamon HillVlag van Verenigde KoninkrykWilliams-Renault
1994

1982
Nie plaasgevind nie
1981Vlag van BrasiliëNelson PiquetVlag van Verenigde KoninkrykBrabham-FordBuenos Aires No.15
1980Vlag van Australië Alan JonesVlag van Verenigde KoninkrykWilliams-Ford
1979Vlag van FrankrykJacques LaffiteVlag van FrankrykLigier-Ford
1978Vlag van Verenigde State van AmerikaMario AndrettiVlag van Verenigde KoninkrykLotus-Ford
1977Vlag van Suid-AfrikaJody ScheckterVlag van Verenigde Koninkryk Wolf-Ford
1976Nie plaasgevind nie
1975Vlag van BrasiliëEmerson FittipaldiVlag van Verenigde KoninkrykMcLaren-FordBuenos Aires No.15
1974Vlag van Nieu-Seeland Denny HulmeVlag van Verenigde KoninkrykMcLaren-Ford
1973Vlag van BrasiliëEmerson FittipaldiVlag van Verenigde KoninkrykLotus-FordBuenos Aires No.9
1972Vlag van Verenigde KoninkrykJackie StewartVlag van Republiek IerlandTyrrell-Ford
1971Vlag van Nieu-Seeland Chris AmonVlag van Verenigde Koninkryk Matra
1970

1961
Nie plaasgevind nie
1960Vlag van Nieu-Seeland Bruce McLarenVlag van Verenigde Koninkryk Cooper-ClimaxBuenos Aires No.2
1959Nie plaasgevind nie
1958Vlag van Verenigde KoninkrykStirling MossVlag van Verenigde Koninkryk Cooper-ClimaxBuenos Aires No.2
1957Vlag van ArgentiniëJuan Manuel FangioVlag van ItaliëMaserati
1956Vlag van Italië Luigi Musso
Vlag van ArgentiniëJuan Manuel Fangio
Vlag van ItaliëFerrari
1955Vlag van ArgentiniëJuan Manuel FangioVlag van DuitslandMercedes
1954Vlag van ArgentiniëJuan Manuel FangioVlag van ItaliëMaserati
1953Vlag van Italië Alberto AscariVlag van ItaliëFerrari
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Argentynse_Grand_Prix&oldid=2569843"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp