Gousblomme | |
---|---|
![]() | |
Arctotis | |
Wetenskaplike klassifikasie![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Arctotis |
Tipespesie | |
Arctotis angustifolia | |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Arctotis (gousblomme) is 'ngenus wat bestaan uit eenjarige en meerjarige blomplante wat hoort tot diefamilieAsteraceae. Die genus isinheems aanBotswana,Lesotho,Namibië,Suid-Afrika enZimbabwe. In Suid-Afrika komspesies van die genus meestal in die winterreënvalgebied voor.
Daar is 68 spesies wat hoort tot die genus:[2]