Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Approksimant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafApproksimante)

'nApproksimant is 'nkonsonantklank wat tussen 'nklinker en 'n "tipiese"konsonant lê. By die uitspreek van die klanke veroorsaak die artikulasieorgane 'nvernouing van die spraakkanaal maar laat dit steeds genoeg ruimte dat daar geen hoorbare turbulensie veroorsaak word in die lugstroom nie. Approksimante is dus meeroop asfrikatiewe.

Sommige approksimante is baie naby aan klinkers en die term halfklinker word gebruik om na die klanke te verwys.

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Approksimant&oldid=1778196"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp