Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Apollo 16

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Apollo 16
Sendingwapen
Sendingstatistiek
Sendingnaam:Apollo 16
Roepteken:Beheermodule: Casper
Maanmodule: Orion
Bemanningslede:3
Lansering:16 April1972
17:54:00UTC
Kennedy-ruimtesentrum
LC 39A
Maanlanding:21 April1972
02:23:35 UTC


9,0° S 15,5° E
Descartes-Cayley

Maanuitstappies:20 uur 14 minute
Tyd op maan:2 dae 23.0 uur
Aardlanding:27 April1972
19:45:05 UTC
0° 43' S, 156° 13' W
Tydsduur:12 dae, 13 ure 52 minute

Apollo 16 was die tiende bemande sending van dieApollo-program en die vyfde sending om op diemaan te land.

Die bemanningslede:John W. Young, Kommandeur;Ken Mattingly, beheereenheid-vlieënier; enCharles Duke,maanmodule-vlieënier. Dit was 'n J-klas sending. Hulle het 95,71 kg se maanmonsters saamgebring.

Die Apollo 16-subsatelliet is gelanseer vanaf die sentrale module terwyl dit in 'n omwenteling om die maan was. Die subsatelliet het eksperimente uitgevoer oor magnetiese velde. Dit is gelanseer op24 April1972 teen 21:56:09 UTC en was in 'n wentelbaan om die maan vir 34 dae en 425 rewolusies. Dit het 'n massa van 36,3 kg gehad en bestaan uit 'n sentrale silinder en drie 1,5 m lange stutte.

Bemanning

[wysig |wysig bron]

Sendingparameters

[wysig |wysig bron]
  • Massa:
    • Lanseermassa: 2 921 005 kg
    • Totaal ruimtetuig: 46 782 kg
      • CSM massa: 30 354 kg, waarvan CM 5 840 kg was, SM 24 514 kg
      • LM massa: 16 428 kg
  • Aardomwentelinge: 3 voor vertrek na die maan, ongeveer een tydens terugkeer.
  • Maanomwentelinge: 64

Die beheereenheid word tans uitgestal in die U.S. Space and Rocket Center, inHuntsville, Alabama.

Voorafgegaan deur:
Apollo 15
Apollo-programGevolg deur:
Apollo 17

Eksterne skakel

[wysig |wysig bron]


 Hierdie lugvaartartikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.
Lanseerkompleks
Embleem van die Apollo-program
Grondfasiliteite
Lanseertuie
Ruimtetuie en karretjie
Vlugte
Onbeman
Beman
Saturn-
ontwikkeling
Aborteertoetse
Pegasusvlugte
Apollo 8 spesifiek
Apollo 11 spesifiek
Apollo 12 spesifiek
Apollo 13 spesifiek
Apollo 14 spesifiek
Apollo 15 spesifiek
Apollo 16 spesifiek
Apollo 17 spesifiek
Post-Apollo
kapsule gebruik
  • Simbool dui mislukking of gedeeltelike mislukking aan
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Apollo_16&oldid=2550966"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp