Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Antonof An-22

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Antonof An-22
Antonof An-22
TipeVragvliegtuig
VervaardigerAntonof
Nooiensvlug27 Februarie 1965
Bekendstelling1967
StatusAktief en in produksie
HoofgebruikersSowjet Lugmag
Aeroflot
Antonof Lugredery
Vervaardig1966–1976
Aantal gebou68

DieAntonof An-22 "Antei" (Russies: Ан-22 Антей,[1]An-22 Antej; EngelsAntaeus) (NATO se naam "Cock") is 'n swaar en groot militêre vragvliegtuig, ontwerp deur die Antonof Ontwerp Buro in dieSowjetunie. Dievliegtuig word aangedryf deur vierturboskroefmotore wat elk 'n paar kontra-roterende skroewe draai. Die ontwerp is die eerste wyeromp vragvliegtuig en is steeds die wêreld se grootste turboskroef aangedrewe vliegtuig. Die An-22 het in 1965 vir die eerste keer buite die Sowjetunie verskyn by die Paryse Lugskou. Sedertdien is die vliegtuig hoofsaaklik gebruik in 'n militêre en 'n mensliewenheid rol.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. named for the mythical Greek half-giant

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


 Hierdie lugvaartartikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Antonof_An-22&oldid=2184834"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp