Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Antonio Tajani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Antonio Tajani
Antonio Tajani
Antonio Tajani in 2018

Visepremier vanItalië
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Oktober 2022
ViseSaam metMatteo Salvini
Eerste ministerGiorgia Meloni
Voorafgegaan deur/

Minister van buitelandse sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Oktober 2022
Eerste ministerGiorgia Meloni
Voorafgegaan deurLuigi Di Maio

President van dieEuropese Parlement
Ampstermyn
17 Januarie 2017  3 Julie 2019
Voorafgegaan deurMartin Schulz
Opgevolg deurDavid Sassoli

Europese Kommissaris vir Nywerheid en Entrepreneurskap
Ampstermyn
9 Februarie 2010  1 Julie 2014
PresidentJosé Manuel Barroso
Voorafgegaan deurGünter Verheugen
Opgevolg deurMichel Barnier (waarnemend)

Europese Kommissaris vir Vervoer
Ampstermyn
9 Mei 2008  9 Februarie 2010
PresidentJosé Manuel Barroso
Voorafgegaan deurJacques Barrot
Opgevolg deurSiim Kallas

Lid van die Europees Parlement
Ampstermyn
1 Julie 2014  12 Oktober 2022
Ampstermyn
14 Julie 1994  8 Mei 2008

Persoonlike besonderhede
Gebore4 Augustus 1953 (1953-08-04) (72 jaar oud)
Rome,Italië
Politieke partyForza Italia (2013–hede)
Mense van Vryheid (2009–2013)
Forza Italia (1994–2009)
Demokratiese Party van Monargistiese Eenheid (voor 1972)
Eggenoot/-noteBellina Tajani
Kind(ers)2

Antonio Tajani (4 Augustus 1953,Rome) is 'nItaliaanse politikus, 'n voormalige lid van dieEuropese Kommissie en voormalig president van dieEuropese Parlement. Hy is 'n lid vanForza Italia,Silvio Berlusconi se party en het sy woordvoerder gewees. InBrussel was hy 'n lid van die EPP gewees.[1]

Tajani is sedert 22 Oktober 2022 vise-premier en minister van buitelandse sake.

Europese Parlement

[wysig |wysig bron]

In Januarie 2017 het hy met 351 teen 282 stemme die kandidaat van die Sosialiste Mr. Pittella verslaan en is hy as opvolger van die DuitserMartin Schulz tot president van die Europese Parlement gekies.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "BBC 17 Januarie 2017" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2019.
Presidente van dieEuropese Parlement
Die parlement
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Antonio_Tajani&oldid=2532436"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp