Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Antigeen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'nAntigeen (Grieks: anti= teen + gennan = vorm) is enige ligaamsvreemde stof wat na inokulasie in die liggaam in staat is om aanleiding te gee tot die vorming van antiliggame.[1] Die is 'n stof wat 'n immuunrespons stimuleer. Antigene is gewoonlik proteïene of polisakkariede, maar kan enige tipe molekule wees, insluitend klein molekule (haptene) wat gebind is aan 'n draer-proteïen.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Brink en andere, "Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme"
  2. Ontsluit uiten:Antigen
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Antigeen&oldid=2086163"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp