Andrea Pirlo Pirlo in 2015 |
| Persoonlike inligting |
|---|
| Geboortedatum | 19 Mei 1979 (1979-05-19) (46 jaar oud)[1] |
|---|
| Geboorteplek | Flero,Italië |
|---|
| Lengte | 1,77 m[2] |
|---|
| Speelposisie | Middelveldspeler |
|---|
| Klubinligting |
|---|
| Huidige klub | Dubai United FC (afrigter) |
|---|
| Jeugloopbaan |
|---|
| 1985–1988 | Flero |
|---|
| 1988–1992 | Voluntas Brescia |
|---|
| 1992–1995 | Brescia |
|---|
| Seniorloopbaan* |
|---|
| Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
|---|
| 1995–1998 | Brescia | 47 | (6) |
|---|
| 1998–2001 | Inter Milaan | 22 | (0) |
|---|
| 1999–2000 | →Reggina (leen) | 28 | (6) |
|---|
| 2001 | →Brescia (leen) | 10 | (0) |
|---|
| 2001–2011 | AC Milan | 284 | (32) |
|---|
| 2011–2015 | Juventus | 119 | (16) |
|---|
| 2015–2017 | New York City FC | 60 | (1) |
|---|
| Totaal | | 570 | (61) |
|---|
| Nasionale span |
|---|
| 1994 | Italië o/15 | 3 | (0) |
|---|
| 1995 | Italië o/16 | 6 | (2) |
|---|
| 1995 | Italië o/17 | 4 | (0) |
|---|
| 1995–1997 | Italië o/18 | 18 | (7) |
|---|
| 1998–2002 | Italië o/21 | 37 | (15) |
|---|
| 2000–2004 | Italië se Olimpiese span | 9 | (1) |
|---|
| 2002–2015 | Italië | 116 | (13) |
|---|
| Spanne bestuur |
|---|
| 2020 | Juventus o/23 |
|---|
| 2020–2021 | Juventus |
|---|
| 2022–2023 | Fatih Karagümrük |
|---|
| 2023–2024 | Sampdoria |
|---|
| 2025– | Dubai United FC |
|---|
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele).
|
Andrea Pirlo (gebore19 Mei1979) is ’nItaliaansesokkerafrigter en voormalige middelveldspeler. Hy is tans die hoofafrigter van Dubai United in dieVAE Eerste Divisie-liga.
Pirlo het sy loopbaan in 1995 by Brescia begin en in 1997 die Serie B gewen. Ná ’n kort tydperk byInter Milaan het hy in 2001 byAC Milan aangesluit, waar hy as ’n diepliggende spelverdeler gespesialiseer en verskeie titels gewen het, insluitend tweeSerie A-titels, tweeChampions League-titels, en ’nFIFA-Klubwêreldbeker. In 2011 het hy by Juventus aangesluit en vierSerie A-titels gewen. Hy het sy loopbaan van 2015 tot 2017 by New York City FC afgesluit.
Internasionaal het Pirlo 116 keer virItalië gespeel. Hy het die2006 Wêreldbeker gewen nadat hy een van die beslissende strafdoele in die eindstryd teenFrankryk aangeteken het. Hy het ook aan die Wêreldbeker van2010 en2014 deelgeneem, toe Italië reeds in die groepsfase uitgeskakel is.