Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Anders Celsius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Anders Celsius
Anders Celsius

Gebore27 November 1701
Uppsala, Sweden
Oorlede25 April 1744 (op 42)
Uppsala, Sweden
BlyplekSwede
NasionaliteitSweeds
VakgebiedWiskunde, fisika, filosofie, geoloog
Alma materUppsala Universiteit
Bekend virCelsius
Handtekening

Anders Celsius (27 November 1701 – 25 April 1744) was 'n Sweedsesterrekundige,fisikus enwiskundige. Vanaf 1730 tot 1744 was hy professor vanastronomie by dieUniversiteit van Uppsala. Tussen 1732 en 1735 het hy deurEuropa gereis en noemenswaardige sterrewagte inDuitsland,Italië enFrankryk besoek. Hy het die Uppsala Sterrewag in 1741 gestig, en in 1742 het hy 'ntemperatuurskaal voorgestel. Hierdie temperatuurskaal dra tanssy naam.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Anders_Celsius&oldid=2510336"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp