Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Amon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Amon volgens diePromptuarii Iconum Insigniorum.

Amon was die vyftiende koning van diekoninkryk van Juda en het 2 jaar regeer. Hy was uit die familie vankoning Dawid en die seun van koningManasse. Hy is in 'n politieke sameswering deur sy amptenare gedood en deur sy seunJosia opgevolg.

Verwysings in die Bybel

[wysig |wysig bron]

Literatuur

[wysig |wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Heersers vanIsrael en Juda
Israel
(verenigde monargie)
Israel
(noordelike koninkryk)
Juda
(suidelike koninkryk)
Judea
(Hasmonese dinastie)
Sien ook
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Amon&oldid=2706616"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp