Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Amien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
AmmoniakPrimêre amienSekundêre amienTersiêre amien

Amiene kan as gesubstitueerdeammoniak-molekule beskou word.

Nes ammoniak het hulle basiese eienskappe, omdat die N-atoom 'n alleenpaar het. Amiene is volop in die biochemie en die natuur. Hulle het dikwels 'n onaangename vrot vis-agtige reuk.

Primêre amiene

[wysig |wysig bron]

Indien net een waterstofatoom deur ‘n organiese groep vervang is, word dit n primêre amien genoem. 'n Algemene formule vir n primêre amien is R-NH2. In die chemiese nomenklatuur kan hierdie funksionele groep met die voorvoegselamino- of met die uitgang-amien aangedui word.

Hierdie molekuul word soms 1-amino-butaan genoem, enIUSTC gee die voorkeur aan hierdie naam, maarbutielamien ook dikwels gebruik, omdat dit dieChemical Abstract Service (CAS) se konvensie is.[1]

Twee substitusies gee 'nsekundêre amien en drie 'ntersiêre amien.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Libretexts" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017.
Hierdiechemie-verwante artikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Amien&oldid=2607074"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp