Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Amerikas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Amerikas

Ligging van die Amerikas op 'n wêreldkaart

Oppervlakte42 549 000 km²
Bevolking911 000 000
Bevolkingsdigtheid21 inwoners/km²
Lande35
TaleSpaans,Portugees,Engels,Frans,Nederlands,Quechua,Aymara,Guaraní,Nahuatl,Mayathan en verskeie ander
TydsonesUTC-10 (Verenigde State) totUTC±0 (Groenland)

DieAmerikas is 'n reuse landmassa in die westelike halfrond wat oos van dieStille Oseaan en wes van dieAtlantiese Oseaan lê. Amerika is onderverdeel inNoord-Amerika,Sentraal-Amerika enSuid-Amerika.

Die naam Amerika is afgelei van die Italiaanse ontdekkingsreisigerAmerigo Vespucci (1454-1512). 'n Wêreldkaart wat in 1507 deurMartin Waldseemüller gepubliseer is, is die vroegste publikasie bekend waarin dié naam gebruik is.

Die termAmerika enAmerikaners word gebruik om net na dieVerenigde State van Amerika en sy inwoners te verwys. Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika het gesamentlik ongeveer 1 091 000 000 inwoners.[1][2][3][4]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "America".Oxford Dictionary.
  2. Webster's New World College Dictionary, 2010 by Wiley Publishing, Inc., Cleveland, Ohio.
  3. Merriam Webster dictionary. Merriam-Webster, Incorporated. 2013. Besoek op23 Maart 2016.
  4. "continent n. 5. a." (1989)Oxford English Dictionary, 2nd edition. Oxford University Press; "continent1 n." (2006)The Concise Oxford English Dictionary, 11th edition revised. (Ed.) Catherine Soanes and Angus Stevenson. Oxford University Press; "continent1 n." (2005)The New Oxford American Dictionary, 2nd edition. (Ed.) Erin McKean. Oxford University Press; "continent [2, n] 4 a" (1996)Webster's Dictionary#WebsThird New International|Webster's Third New International Dictionary, Unabridged. ProQuest Information and Learning; "continent" (2007)Encyclopædia Britannica. Retrieved January 14, 2007, from Encyclopædia Britannica Online.


Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Kontinente van diewêreld


Afrika-Eurasië

Amerikas

Eurasië

Oseanië


Afrika

Antarktika

Asië

Australië

Europa

Noord-Amerika

Suid-Amerika

Geologiese superkontinente :Gondwana ·Laurasië ·Pangaea ·Rodinia ·Ur ·Vaalbara

Gebiede van die Wêreld
Afrika
Amerikas
Eurasië
Oseanië
Poolgebiede
Lande en gebiede inNoord-Amerika
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede
Frankryk
Koninkryk van Denemarke
Koninkryk van die Nederlande
Nederland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Lande van
Lande en gebiede inSuid-Amerika
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede
Ecuador
Frankryk
Verenigde Koninkryk
Lande van
Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Amerikas&oldid=2736926"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp