Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Alvin Botes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alvin Botes

Alvin Botes (gebore 9 September 1973)[1] is ’nNoord-Kaapsepolitikus en lid van dieAfrican National Congress (ANC).

Botes het tussen 1999 en 2009 as die ANC se provinsiale hoof van beleid, navorsing en ontleding in die Noord-Kaap gewerk. Hy het ook as provinsiale tesourier en voorsitter van dieANC-jeugliga van 2003 tot 2008 gedien.[2] Botes was tussen 2008 en 2017 die adjunk-provinsiale sekretaris van die ANC.[2]

Botes was ʼn lid van dieNoord-Kaapse Provinsiale Wetgewer van 2009 tot 2018 en het as lid van die uitvoerende komitee tussen 2009 en 2013 gedien: aanvanklik verantwoordelik vir maatskaplike ontwikkeling (tot 2013) en daarna vir samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele aangeleenthede.[2]

Botes is sedert 2018 'n lid van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika en sedert Mei 2019 die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking.[3]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024
  2. 2,02,12,2https://web.archive.org/web/20200523185030/https://www.parliament.gov.za/person-details/21
  3. http://www.dirco.gov.za/department/profile_botes.html
Huidige lede van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika volgens party
ANC
DA
MK
EFF
IVP
PA
VF+
ActionSA
ACDP
UDM
RISE Mzansi
BOSA
ATM
Al Jama-ah
NCC
PAC
UAT
GOOD
Partyleiers inkursief
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Alvin_Botes&oldid=2748636"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp