Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Alofi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Alofi

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
 GebiedVlag van Niue Niue
 Koördinate19°03′S169°54′W / 19.050°S 169.900°W /-19.050; -169.900
 Gestig op
 Oppervlakte: 
 - Totaal46,48vk km
 Hoogte bo seevlak21 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)1 611
 - Bevolkingsdigtheid12,5/vk km
 TydsoneUTC -11
 -SomertydUTC -11
 BurgemeesterVaiga Tukuitoga (Noord-Alofi)
Dalton Tagelagi (Suid-Alifi)
 Amptelike webwerf

Alofi is diehoofstad en grootste stad vanNiue, 'n selfregerendeeilandnasie in vrye assosiasie metNieu-Seeland in dieStille Oseaan enOseanië. Die stad het 'n bevolking van 1 611 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 46,48 km². Dit is ook verreweg die grootste nedersetting op die eiland.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
aTokelau se hoofstad wissel jaarliks tussenAtafu,Nukunonu enFakaofo.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Alofi&oldid=2614875"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp