Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Almere City FC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Almere City FC
Volle naamAlmere City Football Club
Stigting14 September2001
TuisveldYanmar Stadion,
Almere
Kapasiteit4.501
VoorsitterVlag van NederlandRené ter Borgh
AfrigterVlag van NederlandDick de Boer
LigaEerste divisie
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Almere City FC is 'nsokkerklub in dieNederlandse stadAlmere. Die klub speel in dieEerste divisie en is die nuutste klub in die Nederlandse professionele sokker. Die klub is in 2001 opgerig asFC Omniworld. Sedert 2010 heet die klubAlmere City FC, omdat Omniworld nie 'n goeie naam vir 'n sokkerklub is nie.

Bekende sokkerspelers

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Almere_City_FC&oldid=2577906"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp