Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Almelo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Almelo


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Nederland Nederland
 Koördinate52°22′N6°40′E / 52.367°N 6.667°O /52.367; 6.667
 Stigting1236
 ProvinsieOverijssel
 Oppervlakte: 
 - Totaal69,40vk km
 Hoogte bo seevlak0 m m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)72 693
 - Groot-Almelo100 000
 - Twente650 000
 - Bevolkingsdigtheid1 078/vk km
 TydsoneUTC+1
 -SomertydUTC+2
 Amptelike webwerfwww.almelo.nl
 Wikimedia CommonsAlmelo

Almelo is 'ngemeente en stad in die provinsieOverijssel inNederland. Dit is in die streekTwente geleë en word begrens deur die munisipaliteiteTwenterand enTubbergen in die noorde,Wierden in die weste enHof van Twente enBorne in die suide.Almelo is in die res van die wêreld veral bekend vir sysokkerspanHeracles Almelo, wat in diehoogste Nederlandse afdeling speel.

Geskiedenis

[wysig |wysig bron]

Tydens diemiddeleeue (1236) het diekasteelHuis Almelo op die plek gestaan waarAlmelo nou is. In1420 het die dorp by die kasteelstadsregte verkry. Almelo het 'n klein stadjie gebly tot in die 19de eeu toe die tekstielindustrie inTwente baie gegroei het. Almelo het daaruit voordeel getrek en uitgebrei tot die derde grootste stad van Twente (naEnschede enHengelo). Sedert die sestiger jare van die vorige eeu het baie industrieë na dielae lande verhuis, en was die stad, gemeet aan Nederlandse standaarde, redelik arm. Net die fabrieke vanTen Cate het gebly.

Besienswaardighede

[wysig |wysig bron]
Huize Almelo
  • Huize Almelo (kasteel, gebou in die 13de eeu)
  • Korenmolen De Hoop (gebou in 1870)
  • Polman Stadion (sokkerstadion van Heracles Almelo)
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Almelo&oldid=2116954"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp