Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Almati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Алматы
Almati


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Kasakstan Kasakstan
 Administratiewe gewesAlmati
 Koördinate43°17′N76°54′E / 43.283°N 76.900°O /43.283; 76.900
 Stigting1854
 Oppervlakte: 
 - Totaal324,8vk km
 Hoogte bo seevlak500-1700 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)1 420 747
 - Bevolkingsdigtheid4,152/vk km
 Etniese groepe: 
 -Kasakke51,5%
 -Russe30,0%
 -Tatare2,0%
 TydsoneUTC +6
 -SomertydGeen
 Amptelike webwerfwww.almaty.kz

Almati (Kasaks: Алматы) is die grootste stad en tot 1997 die hoofstad vanKasakstan. Voor 1992 was die stad bekend asAlma-Ata (Russies: Алма-Ата). Met 'n bevolking van 1 348 500 (2008) is die stad die grootste in die land, en sy bewoners maak nege persent van die totale bevolking uit. Almati, wat in die suidooste van Kasakstan naby die grens metKirgisië geleë is, is die ekonomiese, kulturele en wetenskaplike sentrum van Kasakstan.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Almati&oldid=2290708"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp