Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Aldo Moro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Aldo Romeo Luigi Moro (Italiaans: [ˈaldo ˈmɔːro];23 September1916 -9 Mei1978) was 'n Italiaanse staatsman en 'n prominente lid van die Christen-demokratiese Party. Hy was vanaf 1963 tot 1968 die 38ste premier van Italië gewees, en daarna weer vanaf 1974 tot 1976. Hy was een van Italië se langsdienende na-oorlogse eerste ministers en het die mag vir meer as ses gesamentlike jare beklee. As gevolg van sy samewerking by die Kommunistiese leierEnrico Berlinguer, wat bekend staan as die Historiese kompromis, word Moro oor die algemeen beskou as een van die mees vooraanstaande vaders van die Italiaanse sentrum-linkse faksie en as een van die grootste en gewildste leiers in die geskiedenis van die Italiaanse Republiek. Moro word beskou as 'n intellektuele en 'n geduldige bemiddelaar, veral wat die interne woelinge in sy party betref. Hy is op 16 Maart 1978 deur dieBrigate Rosse ontvoer, en na 55 dae se aanhouding vermoor.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Koninkryk van Italië
Italiaanse Republiek
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Aldo_Moro&oldid=2682931"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp