Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Albanie

Koördinate:33°18′0″S26°32′0″O / 33.30000°S 26.53333°O /-33.30000; 26.53333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vir die artikel oor die Balkanland, sienAlbanië. Vir die hoofstad van die staatNew York, sienAlbany.
Albanie
Albanie is in Oos-Kaap
Albanie
Albanie
Koördinate:33°18′0″S26°32′0″O / 33.30000°S 26.53333°O /-33.30000; 26.53333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
'n Kaart van die ooste van dieKaap die Goeie Hoop watAlbanie aandui (omstreeks 1835).

Albanie is 'n voormalige streek in die ooste van die"Kaap die Goeie Hoop" (die hedendaagse provinsieOos-Kaap) wat op7 Januarie1814 deur sirJohn Cradock geproklameer is. Dit was begrens deur dieGroot-Visrivier in die noorde,Bruintjieshoogte in die weste en dieSuurberge in die ooste.

Dit was nié ter ere van die hertog vanYork vernoem soos sommige bronne dit wil hê nie, maar ter ere van die destydseburgemeester van die Amerikaanse stadAlbany. Sy seun, genl.Jacob Cuyler, landdros vanUitenhage, het die distrik, wat voorheen as dieZuurveld bekend gestaan het, in 1812 tot "Albany" herdoop. DieNG gemeente Albanie, sedert 1831 gesetel op die dorpieRiebeek-Oos, het die streeksnaam verafrikaans vir sy naam. Die hoofsentrum van die gebied is die stadGrahamstad.

Albanie was ook onafgebroke van1910 tot1994 'nkiesafdeling van dieVolksraad van Suid-Afrika.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Bronne

[wysig |wysig bron]
  • Olivier, ds. P.L. (samesteller), 1952.Ons gemeentelike feesalbum. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers.
  • Raper, P.E., 1987.A Dictionary of South African Place Names. Johannesburg: Lowry Publishers.
  • Rosenthal, Eric, 1978.Encyclopaedia of Southern Africa. Kaapstad en Johannesburg: Juta and Company Limited.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Albanie&oldid=2398256"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp