Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Akershus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wapen van Akershus

Akershus (['akershy:s], afgelei vanOudnoors:akr, akker, enhús, kasteel) is 'nNoorse provinsie (fylke) wat aanHedmark,Oppland,Buskerud,Oslo enØstfold grens. Die provinsie bestaan uit twee afsonderlike gedeeltes. Ná Oslo is Akershus die tweede grootste provinsie volgens bevolking, met omtrent 'n halfmiljoen inwoners.

Land- en bosbou speel nog steeds 'n beduidende rol in die plaaslike ekonomie. Sowat die helfte van Akershus se mannekrag is nogtans in Oslo werksaam.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Vlag van Noorweë Hierdie artikel omtrentNoorweë is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help om dit uit te brei.
Vorige provinsies
Ander dele van die land
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Akershus&oldid=2645601"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp